Algemene Nuus en Gebeure

Verskil Nuusbrief

10 Februarie 2012

  • Gespreksforum: Menswaardigheid
  • Dagseminaar:  Watter Bybel is die normatiewe “Woord van God”?
  • Ontdek julle missionale/gestuurde roeping!
  • Aandag alle oud-kinderhuiskinders en ondersteuners : Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom
  • Retreats onder leiding van Willem Nicol
  • Ervaringsleerkursus in abseiling en lae toubane
  • Rietfontein-Noord:  Damesoggend
  • Opleidingsgeleentheid: Sterwensbegeleiding aan die kankerpasiënt

17 Februarie 2012

  • Sewe Lydensweke begin op 19 Februarie...
  • ’n Krisis in Limpopo
  • Bybel-Media
  • NGK se Kerk eNuus tot jou diens!
  • Moot Care Sentrum
  • Leraars sonder Bybels - Madagaskar vra hulp!
  • Monumentpark wil graag vennootskappe sluit met ander gemeentes ten opsigte van fondsinsameling
  • Rietfontein-Noord: Damesoggend – 25 Februarie 2012 om 09:00
  • Mootvallei: Opleidingsgeleentheid!! Almal welkom - 26 Februarie 2012
  • Die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes van SA : Ontdek julle missionale/gestuurde roeping!
  • Predikante Wegbreek 2012 : 5-7 Maart 2012 - 1ste geleentheid!
  • Sentrum vir Kontekstuele Bediening (Teologie UP)
  • Scriptorium - Bible Focus Centre: Watter Bybel is die normatiewe “Woord van God”?
  • Gespreksforum: Menswaardigheid
  • Wil jy opgelei word as abseil- en lae toubaaninstrukteur?
  • Retreats onder leiding van Willem Nicol
  • Vakatures

Nuusflits

Afkondigings 19 Feb 2012

19 Feb 2012

Ramshoring Feb 2012

Feb 2012

NUUS

  • Aswoensdag NAGMAAL 22 Februarie om 19:00: Die nagmaalsgeleentheid gaan kort wees ons vra dat ouers asseblief hulle kinders sal saambring.
  • GEMEENTERAAD se eerste vergadering van die jaar is op SONDAG 26 FEBRUARIE 2012 OM 11:00
  • Waterkloof-Wêreldbiddag vir Vroue: 25 Februarie 2012 om 10:00
  • Red-‘n-kind gholfdag – Dinsdag 27 Maart 2012 te Waterkloof Gholfbaan.
  • Ds. Johan Bloemhof: Sendeling in Parys: Frankryk: Dinsdag 6 Maart 2012

Nuwe artikels

  • Besluite van Algemene Sinode 2011
  • Sinode 2011: Besluite oor die doop, bediening van bevryding, huwelik en saamwoon
  • Oor tiendes Kinders en Nagmaal Kerhereniging en die Belydenis van Belhar

Kategese Vrae

Senior Kategese

Elke week se vrae vir die seniors

“Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.” – Joh. 20:21

Artikels

Doop Inligting

 

Doop

Die doop as heilige sakrament beseël eenmalig die afwassing van sonde en die deelgenootskap aan die liggaam van Christus.

Deur hierdie sakrament word die gedooptes op grond van die genadeverbond sigbaar in die kerk van God opgeneem en van alle ongelowiges en vreemde godsdienste afgesonder om God se eiendom te wees en sy merkteken te dra.

Vir doopgesprek:

Kontak leraars.

Vir  doopadministrasie:

Kontak kerkkantoor.

Kalender

loader