Kerksaal
Konferensie sentrum en kapel vir huwelikseremonies
Die gemeente het baie goeie fasiliteite wat as 'n konferensie sentrum of 'n kapel vir huwelikseremonies gebruik kan word. Dit het al die multimedia benodighede asook 'n kombuis en heerlike braai/kuier area. Besprekings kan by die kerkkantoor gemaak word, weeksdae tussen 9:00-12:30. Die kontaknommer is: 012 460 5109.
The congregation has beautiful facilities that can be used as a conference centrum and a wedding chapel. It is well equipped with multimedia accessories, a kitchen and has a very nice braai area. Reservations can be made at our church office between 9:00-12:30 every week day. The number is:012 460 5109
Kontak vir Marietjie by die kantoor: 012 460 5109
Of
Email die kantoor.



