Algemene Nuus en Gebeure

Verskil Nuusbrief

10 Februarie 2012

  • Gespreksforum: Menswaardigheid
  • Dagseminaar:  Watter Bybel is die normatiewe “Woord van God”?
  • Ontdek julle missionale/gestuurde roeping!
  • Aandag alle oud-kinderhuiskinders en ondersteuners : Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom
  • Retreats onder leiding van Willem Nicol
  • Ervaringsleerkursus in abseiling en lae toubane
  • Rietfontein-Noord:  Damesoggend
  • Opleidingsgeleentheid: Sterwensbegeleiding aan die kankerpasiënt

17 Februarie 2012

  • Sewe Lydensweke begin op 19 Februarie...
  • ’n Krisis in Limpopo
  • Bybel-Media
  • NGK se Kerk eNuus tot jou diens!
  • Moot Care Sentrum
  • Leraars sonder Bybels - Madagaskar vra hulp!
  • Monumentpark wil graag vennootskappe sluit met ander gemeentes ten opsigte van fondsinsameling
  • Rietfontein-Noord: Damesoggend – 25 Februarie 2012 om 09:00
  • Mootvallei: Opleidingsgeleentheid!! Almal welkom - 26 Februarie 2012
  • Die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes van SA : Ontdek julle missionale/gestuurde roeping!
  • Predikante Wegbreek 2012 : 5-7 Maart 2012 - 1ste geleentheid!
  • Sentrum vir Kontekstuele Bediening (Teologie UP)
  • Scriptorium - Bible Focus Centre: Watter Bybel is die normatiewe “Woord van God”?
  • Gespreksforum: Menswaardigheid
  • Wil jy opgelei word as abseil- en lae toubaaninstrukteur?
  • Retreats onder leiding van Willem Nicol
  • Vakatures

Nuusflits

Afkondigings 19 Feb 2012

19 Feb 2012

Ramshoring Feb 2012

Feb 2012

NUUS

  • Aswoensdag NAGMAAL 22 Februarie om 19:00: Die nagmaalsgeleentheid gaan kort wees ons vra dat ouers asseblief hulle kinders sal saambring.
  • GEMEENTERAAD se eerste vergadering van die jaar is op SONDAG 26 FEBRUARIE 2012 OM 11:00
  • Waterkloof-Wêreldbiddag vir Vroue: 25 Februarie 2012 om 10:00
  • Red-‘n-kind gholfdag – Dinsdag 27 Maart 2012 te Waterkloof Gholfbaan.
  • Ds. Johan Bloemhof: Sendeling in Parys: Frankryk: Dinsdag 6 Maart 2012

Nuwe artikels

  • Besluite van Algemene Sinode 2011
  • Sinode 2011: Besluite oor die doop, bediening van bevryding, huwelik en saamwoon
  • Oor tiendes Kinders en Nagmaal Kerhereniging en die Belydenis van Belhar

Kategese Vrae

Senior Kategese

Elke week se vrae vir die seniors

“Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.” – Joh. 20:21

Gawebediening

Druk

Gawebediening

Waarom Gawebediening?”

Dis 'n baie redelike vraag. In die meeste gemeentes is daar al menige kere oor gawes gesels, en by baie is dit dus nie iets nuuts in “gemeentewees” nie. “Gawe-vraelyste” het amper mode geword in die kerk. Steeds was daar egter 'n groot leemte! Baie lidmate sal vir jou sê dat hulle voorheen alreeds 'n vraelys voltooi het en dus “weet ek wat my gawes is.” En tog word die praktiese uitleef van gawes bitter selde in gemeentes gesien soos dit behoort te funksioneer! Maar Netwerk is anders - juis omdat Netwerk meer as bloot 'n kursus is.

As die Netwerk-opleidingsproses van die Gawebediening getrou gevolg word, lewer dit positiewe resultate! Die lidmaat word begelei om sy/haar gawes te ontdek, maar dit is nie die kern van die gawebediening nie.. Die belangrikste is dat die lidmaat diens in die plaaslike gemeente moet lewer (waarin sy/haar gawes toepaslik aangewend word) . Dit is dus 'n “diensbaarheidsproses”.

Dis veel meer as net kopkennis

Die regte mense, op die regte plekke, vir die regte redes!”

Hierdie stelling is sentraal binne die Netwerk-proses. Let mooi op: dit sê nie “Die egte mense dra kennis van hul plekke” nie! Ons sien hulle werksaam in hul plekke! En daarom is hierdie kursus bloot die eerste tree op 'n pad van diensbaarheid - 'n lewenslange pad wat ons almal as gelowiges saam behoort te loop. Gebruik Netwerk slegs as kursus om kennis uit te brei - en dis heel moontlik ook al wat sal gebeur. En diensbaarheid sal nie in waarde toeneem in die gemeente nie.

Netwerk as kursus se omvattendheid en Bybelse grondslag het my van dag een af beïndruk. Maar dit is nie die Netwerk kursus wat ons passie vir die plaaslike kerk so aanvuur nie. Ons passie word grootliks aangevuur deur die vrywilligers wat na vore gekom het, en met 'n gesindheid van '“n lap oor die arm” kom sê het: “Ek is hier om te dien.”

Netwerk se vrug kom deur mense, want kerk is daar vir mense. Dis die mense wat saam in hierdie droom van hoe 'n kerk kan werk, glo en daaraan help bou, wat die bewys van Netwerk se sukses is. Dankie ook vir die leiers en lede van ons gemeente wat bereid is, om te waag met 'n nuwe manier van kerkwees. Dit gebeur omdat Jesus Koning is.

Kalender

loader