“Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.” – Joh. 20:21
SMS bediening
SMS Bediening
Maak asseblief seker dat jy jou selfoonnommer by die kerkkantoor opdateer indien dit onlangs verander het. Ons wil jou d.m.v. die nuwe sms bediening op hoogte van sake hou, jou bemoedig en deel van jou lewe wees.
Bybel op Selfoon
Om die volledige Bybel op jou selfoon af te laai, kies een van die onderstaande Bybels en sms die toepaslike SLEUTELWOORD na 31990. 1953 Afrikaanse Bybel - 53BYBEL 1983 Afrikaanse Bybel - 83BYBEL KJV Bible - BIBLE Good News Bible - GNTBIBLE CEV Bible - CEVBIBLE
Om slegs die Ou Testament op jou selfoon af te laai vir R20, Kies een van die onderstaande Bybels en sms die toepaslike SLEUTELWOORD na 31990. 1953 Afrikaanse Bybel - 53OT 1983 Afrikaanse Bybel - 83OT KJV Bible - KJVOT Good News Bible - GNTOT CEV Bible - CEVOT
Om die Nuwe Testament op jou selfoon af te laai vir R20, Kies een van die onderstaande Bybels en sms die toepaslike SLEUTELWOORD na 31990. 1953 Afrikaanse Bybel - 53NT 1983 Afrikaanse Bybel - 83NT KJV Bible - KJVNT Good News Bible - GNTNT CEV Bible - CEVNT
Vir aflaai probleme skakel (021) 528 3000 of stuur `n e-pos aan
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
. Vir verdere inligting en foon kapasiteit gaan na http://www.christianmobile.co.za