Bybelstudie

BybelStudie_vroue3

 

 

 

 

 

 

Vroue Bybelstudie:

Vroue Bybelstudie vind plaas op Woensdae om 09:00

Ds Willie Kloppers lei die groep wat weekliks bymekaar kom. Hulle werk deur interessante temas deur die loop van die jaar en is baie gewild onder die vroue. Hulle drink ook lekker tee na afloop van die studietyd.

Manne Bybelstudie:

Daar is kundige gemeentelede wat dit afwisselend lei Woensdae om 09:00. Dit word weekliks gehou en is ʼn hoogtepunt vir hulle wat.