Archive

Omgewingsondag

Sondag 7 Junie is Omgewingsondag — ‘n dag wat die kerk afsonder om ons daaraan te herinner dat ons deel van iets groters is en dat daardie “iets groters” vir die Here saak maak en vir ons van lewensbelang is.   Iets wat ‘n geskiedkundige, Lynn White, in 1967 reeds gesê het, dawer nou nogLearn More
  • 4 Jun, 2015
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments

Artikel 1 Inligtingsaand op 23 April

Die gemeente is besig met inligtingsessie oor die stemming oor artikel 1 van die kerkorde. Kyk gerus na die aangehegde slideshow van die geleentheid op 23 April.   Besoek gerus die volgende webwerwe vir die tekste van belydenisskrifte (en ook van die belydenis van Belhar): http://kerkargief.co.za/formuliere/ www.nhka.org Teks van Die Kerkorde: http://kerkargief.co.za/acta/ Artikels oor BelydenisLearn More
  • 24 Apr, 2015
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments

Artikel 1 Wysiging

ARTIKEL 1 Die NG Kerk is landswyd besig met stemming in al die Sinodale streke rondom die moontlike wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde.  Die mikpunt met die wysiging is o.a. om die Belydenis van Belhar deel te maak van die kerk se amptelike belydenisskrifte. Ons plaas graag vir u inligting rondom die onderwerpLearn More
  • 16 Mar, 2015
  • Jaco Laubscher
  • 0 Comments

Geskenke

Toe ek klein was, was kersfees die grootste tyd van die jaar. Dit was lekker lank skoolvakansie. Ons huis het meer kleur as gewoonlik. Mense het gereeld kom kuier en ek het presente gekry. Ons kon nooit wag tot Kersoggend nie, so Oukersaand was die groot presente geleentheid. Party maal kon ons my ma seLearn More
  • 4 Dec, 2014
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments
  • geskenke, Kersfees,

Bybelvertaling

Etlike jare lank werk ‘n uitgebreide span vertalers reeds aan ‘n nuwe Afrikaanse Bybelvertaling. Is ‘n nuwe Bybelvertaling regtig nodig? Is daar dan iets verkeerd met die 1983-vertaling waaraan ons gewoond is? Het ons nie genoeg amptelike en nie-amptelike vertalings en parafrases in Afrikaans nie? Skep die nuwe vertaling nie ‘n ruimte waar hedendaagse teologieseLearn More
  • 4 Dec, 2014
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments

Die Here is in die klein dinge

Onlangs lees ek ’n verhaal op ’n Amerikaanse gemeente se webblad. Die gemeente het ’n sendingsprojek in Wes-Afrika. Onder andere het hulle ’n klein skooltjie in Senegal. Die aangrypende verhaal vertel van ’n klein seuntjie met die naam Jean. Jean was baie alleen en het gewens dat hy vriende kon maak. By sy skool hetLearn More
  • 4 Dec, 2014
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments
  • klein dingetjies, uitreik,