Archive

EREDIENSTYE

Eredienste vind Sondae oggende om 09:00 plaas. Daar is geen aanddiens nie. Kersdag vind die erediens om 08:00 plaasLearn More
  • 20 Dec, 2016
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments
  • dienste, Erediens, erediens tye,

Omgewingsondag

Sondag 7 Junie is Omgewingsondag — ‘n dag wat die kerk afsonder om ons daaraan te herinner dat ons deel van iets groters is en dat daardie “iets groters” vir die Here saak maak en vir ons van lewensbelang is.   Iets wat ‘n geskiedkundige, Lynn White, in 1967 reeds gesê het, dawer nou nogLearn More
  • 4 Jun, 2015
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments

Lord of the dance

Vanjaar wil ons gemeente as liggaam van Chrsitus beweeg. Ons wil na mekaar en die wêreld beweeg. Die kompleksiteit van hierdie beweging, begin vir ons by `n dans. Soos die lied Lord of the dance ons leer. Matteus 1 onderstreep dat God vir Dawid ook in `n dans gelei het. Daar staan immers : Jesus Christus isLearn More
  • 26 Jan, 2015
  • Wynand Van Niekerk
  • 0 Comments