Algemene Nuus en Gebeure

Verskil Nuusbrief

10 Februarie 2012

  • Gespreksforum: Menswaardigheid
  • Dagseminaar:  Watter Bybel is die normatiewe “Woord van God”?
  • Ontdek julle missionale/gestuurde roeping!
  • Aandag alle oud-kinderhuiskinders en ondersteuners : Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom
  • Retreats onder leiding van Willem Nicol
  • Ervaringsleerkursus in abseiling en lae toubane
  • Rietfontein-Noord:  Damesoggend
  • Opleidingsgeleentheid: Sterwensbegeleiding aan die kankerpasiënt

17 Februarie 2012

  • Sewe Lydensweke begin op 19 Februarie...
  • ’n Krisis in Limpopo
  • Bybel-Media
  • NGK se Kerk eNuus tot jou diens!
  • Moot Care Sentrum
  • Leraars sonder Bybels - Madagaskar vra hulp!
  • Monumentpark wil graag vennootskappe sluit met ander gemeentes ten opsigte van fondsinsameling
  • Rietfontein-Noord: Damesoggend – 25 Februarie 2012 om 09:00
  • Mootvallei: Opleidingsgeleentheid!! Almal welkom - 26 Februarie 2012
  • Die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes van SA : Ontdek julle missionale/gestuurde roeping!
  • Predikante Wegbreek 2012 : 5-7 Maart 2012 - 1ste geleentheid!
  • Sentrum vir Kontekstuele Bediening (Teologie UP)
  • Scriptorium - Bible Focus Centre: Watter Bybel is die normatiewe “Woord van God”?
  • Gespreksforum: Menswaardigheid
  • Wil jy opgelei word as abseil- en lae toubaaninstrukteur?
  • Retreats onder leiding van Willem Nicol
  • Vakatures

Nuusflits

Afkondigings 19 Feb 2012

19 Feb 2012

Ramshoring Feb 2012

Feb 2012

NUUS

  • Aswoensdag NAGMAAL 22 Februarie om 19:00: Die nagmaalsgeleentheid gaan kort wees ons vra dat ouers asseblief hulle kinders sal saambring.
  • GEMEENTERAAD se eerste vergadering van die jaar is op SONDAG 26 FEBRUARIE 2012 OM 11:00
  • Waterkloof-Wêreldbiddag vir Vroue: 25 Februarie 2012 om 10:00
  • Red-‘n-kind gholfdag – Dinsdag 27 Maart 2012 te Waterkloof Gholfbaan.
  • Ds. Johan Bloemhof: Sendeling in Parys: Frankryk: Dinsdag 6 Maart 2012

Nuwe artikels

  • Besluite van Algemene Sinode 2011
  • Sinode 2011: Besluite oor die doop, bediening van bevryding, huwelik en saamwoon
  • Oor tiendes Kinders en Nagmaal Kerhereniging en die Belydenis van Belhar

Kategese Vrae

Senior Kategese

Elke week se vrae vir die seniors

“Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.” – Joh. 20:21

Druk

Welkom

Welkom by die tuisblad van die Nederduits Gereformeerde Kerk Monumentpark.


Die Nederduits Gereformeerde Gemeente Monumentpark is formeel gestig tydens 'n gemeentevergadering wat op Saterdagaand 30 September 1967 in die kerkgebou van die moedergemeente, Waterkloof, gehou is.


Kernwaardes van ons gemeente:

  • TOT EER VAN GOD. Alles tot eer van God en in afhanklikheid van God
  • BESKIKBAARHEID. Alles wat ek is en alles wat ek het is tot beskikking van God en my naaste.
  • NAASTEDIENS. Ek ag my naaste hoër as myself en is sensitief vir die nood van ander.
  • DEELNAME. Ek neem deel, neem inisiatief en maak 'n verskil.
  • SAMEWERKING. Ons doen sit saam.

Ons doen sendingwerk deur middel van verskeie aksies want ons strewe daarna om die Woord te verkondig en die Evangelie te versprei na almal, binne sowel as buite die grense van ons gemeente.

Doel van ons webtuiste:

Ons wil alle aktiwiteite van die gemeente beskikbaar stel sodat gemeentelede ook met internet tegnologie inligting kan bekom. Ons wil ook mense buite die gemeente bereik deur artikels te plaas wat moontlik van hulp kan wees of wat geloofsgroei bevorder. Ons verskaf kontak besonderhede vir ons hulplyn sodat ons vrae kan beatwoord.

Dienstye

Tye: 8:30 en 9:30
Tel: (012) 460 5109
Adres
Leraars
Kerk kantoor
Stuur E-pos

Bank Inligting:

ABSA Bank
Monumentpark
Rek Nr 1500580131
Takkode 631-245

Wie is op

Ons het 34 gaste en geen lede nie aanlyn

Kalender

loader